> > > > > vrolike-liedjies-n-versameling-van-afrikaanse-volksmusiek

Vrolike Liedjies / 'n Versameling Van Afrikaanse Volksmusiek

Het boek Vrolike Liedjies / 'n Versameling Van Afrikaanse Volksmusiek is 1 maal gevonden, 0 maal nieuw en 1 maal tweedehands. "Vrolike Liedjies / 'n Versameling Van Afrikaanse Volksmusiek" is tweedehands te koop vanaf € 16,00 bij Bol.com.

Tweedehands (1) vanaf € 16,00 bij Bol.com Toon 1 tweedehands boek
Bent u de schrijver van dit boek of weet u iets over deze auteur?

Omero.nl is druk bezig om informatie over auteurs toe te voegen. Neem contact met ons op via support@omero.nl om een auteursprofiel aan te maken met een foto, biografie, website adres en sociale media links.
Tweedehands
We hebben 1 tweedehands advertentie gevonden
Aanbieder
Bol.com
ISBN
9780620416795
   
Soort boek
Boek & Audio CD


Vrolike liedjies, boek en CD, is 'n klein bloemlesing uit die skatkis van ons Afrikaanse volksmusiek. Al die ou bekendes is hier, van "Bobbejaan klim die berg" tot "So ry die trein", "Suikerbossie" en 'Vat jou goed en trek, Ferreira''. Die 27 liedjies op die CD word fraai gesing deur jong en ouer leerlinge van 'n bekende musiekskool onder leiding van Delycia van der Merwe. By pa en ma sal hierdie ou gunstelinge kosbare herinneringe aan hul kindertyd wakker maak, herinneringe wat nou met hul kinders gedeel kan word. Om alles te kroon verskyn die notasie (bladmusiek) van elke liedjie agterin die boek. Vir die kind wat bladmusiek kan lees - en menige kind kan dit met 'n bietjie kundige aanmoediging uit hierdie boekie leer - gaan nuwe w?relde oop, want die swart note op die balke begin as't ware skielik " wonderland van polsende ritmes optower.
Prijs
€ 16,00
Bekijk boek